Original Research

Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra

Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 36, No 1 | a1478 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1478 | © 2017 Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 August 2017 | Published: 07 December 2017

About the author(s)

Shirley S. Mukhari, Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa, South Africa
Anna J. Hugo, Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa, South Africa


Share this article

Bookmark and Share

Abstract

In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vertroud moet wees met die leerteorieë onderliggend aan die gebruik van IKT in die klaskamer. Behaviourisme, konstruktivisme en konnektivisme as teorieë onderliggend aan IKT word bespreek. Daar word aangedui hoe kennis van hierdie drie leerteorieë saam met die gebruik van IKT tot voordeel van onderrig en leer in die klaskamer kan strek.

Keywords

ICT; Leerteorie; onderwyser; kennis

Metrics

Total abstract views: 1558
Total article views: 8732

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.