Repatriasie van oorblyfsels van die Ebo vier uit Angola

Authors: M. Steyn1, W.C. Nienaber1, W.S. Boshof2
Affiliations: 1Forensic Anthropology Research Centre, Department of Anatomy, University of Pretoria, South Africa, 2Department of Biblical and Ancient Studies, University of South Africa, South Africa
Correspondence to: M. Steyn
Postal address: Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa
How to cite this abstract: Steyn, M., Nienaber, W.C. & Boshof, W.S., 2014, ‘Repatriasie van oorblyfsels van die Ebo vier uit Angola’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art. #1277, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v33i1.1277
Note: This paper was initially delivered at the Faculty of Education and Department of Physiology at the University of Pretoria, Groenkloof Campus, South Africa on 16 October 2013.

Copyright Notice: © 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Abstract
Open Access

Repatriation of remains of the Ebo four from Angola. Between 23 November 1975 and 25 November 1975 four South African soldiers died during the first phase of military involvement in Angola. The aim of this paper is to report on the repatriation of the remains of these individuals. Despite information from a number of individuals and several test pits, the grave of the fourth individual could not be found. The remains of the Ebo individuals were returned to South Africa and placed in the Wall of Remembrance at the Voortrekker Monument in Pretoria, thus bringing closure to families and friends.

Inhoud
Open Access

Tussen 23 November 1975 en 25 November 1975 het vier Suid-Afrikaanse soldate tydens die eerste fase van die militêre betrokkenheid in Angola gesterf. Die gebeure het naby Ebo, in sentraal-Angola plaasgevind, en die oorblyfsels was deur deur die plaaslike gemeenskap begrawe. Dit was onmoontlik vir die Suid-Afrikaanse magte om die liggame om te spoor en die presiese ligging van die grafte bly onseker. Drie mense is dood toe hul verkenning vliegtuig afgeskiet was, terwyl die vierde gesterf het in ’n lokval op ’n gepantserde motor . Die doel van hierdie artikel is om verslag te doen oor die repatriasie van die oorskot van hierdie individue . Die graf van die drie individue is uitgewys deur lede van die plaaslike gemeenskap en is gekenmerk deur die wrak op die oppervlak. Die erg verbrande oorskot van die slagoffers en fragmente van die vliegtuig op vlak diepte. Alle oorblyfsels was uiters gefragmenteer en dit was duidelik dat hulle nie formeel begrawe was nie. Die menslike oorskot is gevind onder stukke van die wrak, asook persoonlike items van verskillende grootte, en dit blyk dat stukke van die wrak en menslike oorskot in die begrafnis put in gesleep was. Alle individue het waarskynlik op impak gesterf. Die opgrawing was kompleks, maar met deeglike opgrawing kon die drie verskillende individue onderskei word. Een is onmiddellik geïdentifiseer deur sy tande. Ander bevindinge het ’n leer gordel, oorfone, ’n glasvesel valhelm, ’n groot geboë plastiek voorwerp, twee metaal bokse en ’n spandeer opvlam ingesluit. Monsters is geneem vir DNA, hoewel onttrekking onsuksesvol was. Ten spyte van inligting vanaf ’n aantal individue en verskeie toets kuipe, kon die graf van die vierde individuele nie gevind word nie . Die oorblyfsels van die Ebo individue is terug na Suid-Afrika geneem en in die Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument in Pretoria geplaas, om sodoende berusting aan die families en vriende te bring.

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.