Die effek van sport-spesifieke oefeninge op die visuele vaardighede van rugbyspelers

Authors: P. Jansen van Vuuren1, E. Henning1, M. Kleynhans1, H.C. Terblanche1, D. Crafford1, C. Grobbelaar1, S. Gray1, P.S. Wood2, C.C. Grant3, D.C. Janse van Rensburg1, P.E. Kruger3, P.J. du Toit1
Affiliations: 1Department of Physiology, University of Pretoria, South Africa, 2Department of Biokinetics, University of Pretoria, South Africa, 3Section Sports Medicine, University of Pretoria, South Africa
Correspondence to: P. Jansen van Vuuren
Postal address: Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa
How to cite this abstract: Jansen van Vuuren, P., Henning, E., Kleynhans, M., Terblanche, H.C., Crafford, D., Grobbelaar, C. et al., 2014, ‘Die effek van sport-spesifieke oefeninge op die visuele vaardighede van rugbyspelers’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art. #1234, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v33i1.1234
Note: This paper was initially delivered at the School of Environmental Sciences and Development of the North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa on 05 October 2012.

Copyright Notice: © 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Abstract
Open Access

The effect of sport specific exercises on the visual skills of adult rugby players. The purpose of this study was to determine if sport specific exercises will improve the visual performance of male rugby players. Twenty six adult male rugby players, aged 18–26, participated in order to evaluate the effect of sport specific exercises on visual skills. Significant improvements were seen.

Inhoud
Open Access

Visuele vermoëns is ’n belangrike faktor in sport-uitnemendheid. Visuele betrokkenheid in ’n sport wissel volgens omgewingsvereistes wat deur daardie spesifieke sport bepaal word. Die sport omgewing vereis ’n taak-spesifieke motorreaksie. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of sport-spesifieke oefeninge, die spel van manlike rugbyspelers sal verbeter ten einde maksimale resultate op die sportveld te bereik.

Ses-en-twintig volwasse manlike rugbyspelers, tussen die ouderdomme 18–26, het aan die studie deelgeneem. Om die effek van sport-spesifieke oefeninge op visuele vaardighede te evalueer was ’n pre-en posttoets eksperimentele ontwerp vir die studie gekies. Aansienlike verbetering ten opsigte van fokus, oogvolgvermoë, konvergensiepunt, volgorde-bepaling, oog-hand-koördinasie en visualiseringskomponente is waargeneem (p ≤ 0.05). Sport-spesifieke oefeninge verbeter visuele vaardighede in rugbyspelers wat vir hulle ’n merkbare voorsprong bo hul mededingers gee. Hierdie studie dui daarop dat hierdie opleidingsprogramme gemik op die verbetering van die atleet se visuele koördinasie, konsentrasie, fokus, hand-oog-koördinasie, antisipasie en motorreaksie, ingewerk moet word in die rugby spelers se oefeningregime.


Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. Visual Abilities Distinguish Level of Play in Rugby
Lourens Millard, Brandon Shaw, Gerrit Breukelman, Ina Shaw
Annals of Applied Sport Science  vol: 8  issue: 3  year: 2020  
doi: 10.29252/aassjournal.906