Authors: A. Lombard1
Affiliations: 1Department of Geography, University of South Africa, South Africa
Correspondence to: A. Lombard
Postal address: PO Box 386, Unisa 0003, South Africa
How to cite this abstract: Lombard, A., 2014, ‘Poskaartprentjies teenoor produksielandskappe: ’n Gevallestudie van windplase in die Weskusstreek van Suid-Afrika’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art. #1199, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v33i1.1199
Note: A selection of conference proceedings: Student Symposium in Science, 07 and 08 November 2013, University of Pretoria, South Africa. Organising committee: Mr Rudi W. Pretorius (Department of Geography, University of South Africa) and Ms Andrea Lombard (Department of Geography, University of South Africa), Dr Hertzog Bisset (South African Nuclear Energy Corporation [NECSA]) and Prof. Philip Crouse (Department of Chemical Engineering, University of Pretoria).

Copyright Notice: © 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Abstract
Open Access

Picture postcards versus production landscapes: The case of wind farms in the West Coast region of South Africa. This paper examines the landscape aesthetics and land use interference of proposed wind farms in the West Coast region of South Africa. It focuses specifically on whether the social acceptance or rejection of proposed wind farms in the region is dependent on the residents and visitors scenic and land use valuation of the natural landscape.

Referaatopsommings
Open Access

Deur die benutting van windenergie kan landskappe wat as natuurlike landskappe geklassifiseer kan word in landskappe van kragopwekking omgeskakel word (Pasqualetti 2000). Die tipe landskap waarop windturbines geplaas word, bepaal dus die mate van sosiale aanvaarding of verwerping van windenergie. Die karakter van die landskap is veral van belang – dit wil sê, hoe die landskap vertoon en oor watter kwaliteite dit beskik. Hoe goed die windplaas by die algemene karakter van die landskap aanpas, bepaal in groot mate die sukses van ’n windplaas.

Hierdie referaat handel oor die estetiese en funksionele landskapversteuring wat voorgestelde windplase vir die Weskusstreek van Suid-Afrika inhou. Die doel van die navorsing was om te bepaal of die sosiale aanvaarding of verwerping van windplase in die streek deur inwoners en besoekers se evaluering van die visuele en funksionele waarde van die natuurlike landskap beïnvloed word. Die kriteria vir visuele-impakstudies van windplase in Suid-Afrika word krities beoordeel. Die resultate dui aan dat die visuele indringing van windturbines die impak is waaroor respondente die minste besorg is – anders as wat in die internasionale literatuur oor hierdie tema gerapporteer word. Die referaat bevraagteken die redes vir hierdie afwyking in die konteks van Suid-Afrika se ernstige elektrisiteitstekort. Daar is bevind dat visuele-impakstudies nie toereikend is om landskappe in die konteks van windplaas ontwikkeling te evalueer nie. Hierdie referaat bepleit die gebruik van deelnemende geografiese inligtingstelsels (DGI) ter aanvulling van die assesserings metodes wat tans ten opsigte van die aanwending van windenergie gevolg word.

Literatuurverwysings
Open Access

Pasqualetti, M.J., 2000, ‘Morality, space, and the power of wind-energy landscapes’, Geographical Review 90(3), 381-394.

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.