Conference Abstracts

Statistiese terminologieprojek

H. S. Steyn
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 15, No 4 | a653 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v15i4.653 | © 1996 H. S. Steyn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 July 1996 | Published: 11 July 1996

About the author(s)

H. S. Steyn,, South Africa

Full Text:

PDF (107KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Daar bestaan die afgelope paar dekades ’n Afrikaans-Engelse Statistiekwoordeboek. Hierdie woordeboek is laas in 1984 hersien en ongeveer agt jaar later het die behoefte begin ontstaan om die woordeboek by te werk met byvoeging van nuwe terme en hersiening van die bestaande terme. Aan die einde van 1992 is ’n projek geloods om hierdie werk aan te pak. Die inisiatief is geneem deur die Suid-Afrikaanse Statistiese Vereniging (SASV) se Onderwyskomitee. Die Nasionale Terminologiediens (NTD) het hulp verskaf sover dit advies en infrastruktuur betref.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1151
Total article views: 1242

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.