Research Letter

Die Nuwe Chemiewoordeboek

Editorial Office
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 13, No 2 | a584 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v13i2.584 | © 1994 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 July 1994 | Published: 09 July 1994

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (103KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

As redakteur van Die Nuwe Chemiewoordeboek (1991) verwelkom ek selfs kritiek, want dit beteken dat daar minstens deur sommige chemici deeglik aandag aan die werk geskenk word. In hierdie moeilike tye, waarin daar selfs bedenkinge oor die voortbestaan van Afrikaans geopper word, is dit veral wenslik dat die Afrikaanssprekende vakman sy vaktaal sal ken en in ere sal hou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 862
Total article views: 781

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.