Announcements

Versoek om bydraes: spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009: Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: fokus op probleemoplossing: aankondiging

Editorial Office
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 28, No 1 | a50 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v28i1.50 | © 2009 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 September 2009 | Published: 02 September 2009

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (500KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel – Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêre studie as die nasionale ekonomie (Simkins, Rule, & Bernstein, 2007)

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1198
Total article views: 1567

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.