Conference Abstracts

Bulinus tropicus as tussengasheer vir Trematodaparasiete in die Oranje-Vrystaat

P. H. King, J. G. van As
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 9, No 1 | a438 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v9i1.438 | © 1990 P. H. King, J. G. van As | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990

About the author(s)

P. H. King,, South Africa
J. G. van As,, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Dit is welbekend dat varswaterslakke as vektore vir trematoodparasiete kan optree. Slakopnames het aangetoon dat Bulinus tropicus nie net die mees wydverspreide slakspesie in die Oranje-Vrystaat is nie, maar ook die hoogste getalle per vindplek en die meeste vindplekke per oppervlakeenheid opgelewer het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1190
Total article views: 2528

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.