Original Research

Verklarende lys van plantpatologiese terme

G. J. M. A Gorter
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 9, No 1 | a436 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v9i1.436 | © 1990 G. J. M. A Gorter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990

About the author(s)

G. J. M. A Gorter,, South Africa

Full Text:

PDF (553KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die vinnige ontwikkeling van plantpatologie as wetenskap het aanleiding gegee tot die gebruik van ’n reeks terme wat nie altyd op die korrekte wyse aangewend word nie. Om hierdie probleem te oorkom het komitees in die V.S. A. en in Engeland en Nederland verklarende lyste opgestel om die betekenis van plantsiektekundige terme soveel moontlik te standaardiseer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1189
Total article views: 9698

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.