Reports

Sanitêre ingenieurswese en legioensiekte

Editorial Office
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 15, No 4 | a654 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v15i4.654 | © 1996 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 July 1996 | Published: 11 July 1996

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (50KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

In 1976 het sowat 200 van die 4 000 deelnemers aan die jaarlikse byeenkoms van die “American Legion” (’n vereniging vir oudsoldate) in Philadelphia longontsteking opgedoen en bykans 30 het gesterf. In die longe van die betrokkenes is ’n verwekker gevind wat reeds vir ’n geruime tyd bekend was en sowat tien jaar tevore met ’n longsiekte in verband gebring is, maar wat tot dusver nog nie ondersoek is nie. Die verwekker is toe die naam “legionella pneumophila” gegee en die siekte het bekend geword as “legioensiekte”.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1739
Total article views: 1076

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.