Conference Abstracts
Omgewingsfaktore en Fitoplanktonproduksie in die Vaalrivier by Balkfontein
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 10, No 1 | a484 |
DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v10i1.484
| © 1991 J. M. Blerk, A. J. H. Pieterse
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 July 1991 | Published: 08 July 1991
Submitted: 08 July 1991 | Published: 08 July 1991
About the author(s)
J. M. Blerk,, South AfricaA. J. H. Pieterse,, South Africa
Full Text:
PDF (897KB)Abstract
Die Vaalrivier word as die belangrikste rivier in Suid-Afrika beskou vanweë die konsentrasie van ekonomiese aktiwiteit in veral die sentrale gedeeltes van die opvanggebied. Hierdie studie is te Balkfontein naby Bothaville, waar die OVS - Goudveldwaterraad water uit die Vaalrivier onttrek, onderneem.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1931Total article views: 2878
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)