Conference Abstracts

Simposia en konferensies

T. G. Alant
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 9, No 2 | a457 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v9i2.457 | © 1990 T. G. Alant | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990

About the author(s)

T. G. Alant,, South Africa

Full Text:

PDF (387KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die tegnologiese rewolusie wat ons vandag beleef, is nie uniek aan enige bedryfsektor nie. Dit raak elke sektor. Wat meer verstommend is, is die snelle pas waarteen verandering en innovasie plaasvind, of waarteen nuwe produkte in die mark geplaas word. Die rekenaareeu is met ons en het ongekende, nuwe dimensies tot die mens se skeppende vermoe toegevoeg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1876
Total article views: 1765

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.