Foreword
Krisisse en die SNO se paging om die krisisse te oorkom
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 9, No 2 | a440 |
DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v9i2.440
| © 1990 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (138KB)Abstract
Die skepping van welvaart in Suid-Afrika is 'n voorvereiste vir die verbetering van die inwoners van die Republiek se lewenstandaard. In die eerste redaksionele bydrae word aandag gegee aan die noodsaaklikheid vir die kweek van welvaart. Die tweede artikel maak die skepping van welvaart van toepassing op die akademiese geneeskundefasiliteite wat in stand gehou en uitgebou moet word. Die laaste bydrae handel oor die taak en paging van die Stigting vir Navorsingsontwikkeling om welvaart in Suid-Afrika te skep.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1758Total article views: 1217
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)