Original Research

Die woordeboek vir meganiese ingenieurs: Vorderingsverslag

Editorial Office
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 9, No 1 | a437 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v9i1.437 | © 1990 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 July 1990 | Published: 05 July 1990

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (47KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die komitee van die Nasionale Vakterminologiediens (NVD) wat ’n woordeboek vir meganiese ingenieurswese saamstel en in Januarie 1986 met sy werksaamhede begin het, maak goeie vordering. Die dag-tot-dag-werk word deur 'n redaksiekomitee behartig wat twee keer maandeliks vergader en uit verteenwoordigers van universiteite, SAVD, YSKOR, SABS en ander instansies bestaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1940
Total article views: 883

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.