Subject Language Column

’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor

W. Mavan Z. de Villiers
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 20, No 2 | a252 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v20i2.252 | © 2001 W. Mavan Z. de Villiers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 September 2001 | Published: 28 September 2001

About the author(s)

W. Mavan Z. de Villiers, Divisie Kerntegnologie, NECSA, South Africa

Full Text:

PDF (76KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ’n grafietsfeer met ’n diameter van 60 mm saamgepers is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1797
Total article views: 2808

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.