Editorial

Bek-en-klou-seer: Ekonomiese oorwegings deurslaggewend by beheer

Editorial Office
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 21, No 1 | a221 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v21i1.221 | © 2002 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 2002 | Published: 26 September 2002

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (54KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die onlangse, amper gelyktydige, uitbrake van bek-en-klou-seer in KwaZulu-Natal en in Engeland, die verskillende benaderings tot die bekamping daarvan wat in die twee lande gevolg is en die oënskynlik wisselende sukses wat behaal is, het baie vrae by die publiek laat ontstaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 334
Total article views: 1458

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.