Research Letter

Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk

D. A. van Staden, P. J. Kloppers
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie | Vol 3, No 4 | a1087 | DOI: https://doi.org/10.4102/satnt.v3i4.1087 | © 1984 D. A. van Staden, P. J. Kloppers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 March 1984 | Published: 20 March 1984

About the author(s)

D. A. van Staden,, South Africa
P. J. Kloppers,, South Africa

Full Text:

PDF (72KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe groot getalle van hulle gewerf is om diens te doen in die Weermag, waar hulle uitnemende spoorsnyers is. Hulle het dus, met hul gesinne, die tradisionele Steentydperkbestaan verlaat en by die Weermagbasisse kom woon en baie vinnig ’n Westerse leefwyse en ook eetpatroon aanvaar.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1438
Total article views: 1362

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.